Wheelers Books

This title is firm sale. Please select carefully as returns are not accepted.

My eerste leesboek
 

My eerste leesboek (EPUB ebook)

By Richards, Amber

Voorwoord Hierdie e-boek is doelbewus sonder enige illustrasies (behalwe vir die een hierbo). Dit dien as 'n hulpmiddel om jong lesers op te lei hoe om te lees en daar word spesifiek op die woorde gefokus sodat die kinders se aandag nie deur die illustrasies afgetrek kan wor...d nie. Dit is 'n groot stap na afloop van die leer van die alfabet en die fonetiek van elke letter. Dit begin met drieletter-woorde en beweeg dan na vier en vyf letters en 'n paar groter woorde. Dan word daar na hierdie spesifieke woorde gekyk in die gebruik van volledige sinne. Dit help wanneer die kinders hierdie woorde verbaliseer en so die woorde memoriseer deur dit gereeld te gebruik. Dikwels memoriseer kinders woorde deur middel van illustrasies in plaas daarvan om die woord te lees. Woorde wat rym word ook doelbewus in hierdie boek geskommel ten einde dit meer uitdagend te maak. Ek is tans besig om 'n tweejarige te leer lees, wat my gemotiveer het om hierdie boek te skryf. Hy het reeds die alfabet onder die knie, klein- en hoofletters en die fonetiek daarmee saam. Dit was moeilik om eenvoudige "woordeboeke" sonder enige illustrasies op te spoor om as die aanknopingspunt te gebruik. Hiermee dien hierdie boek as hulpmiddel om hom te leer en ek is seker daar is ander mense wat ook hierby sal baat. Ek hoop u vind dit as nuttige hulpmiddel vir jou jong leser.
Read more

ISBN 9781507102039
Published 24 Sep 2017
Publisher Babelcube Inc.
Available in EPUB format
Software Adobe Ebook Compatible Devices
Language af

Full details for this title

ISBN-13 9781507102039
Stock Available
Status Wheelers ePlatform
Publisher Babelcube Inc.
Imprint Babelcube Inc.
Released 24 Sep 2017
Publication Country
Format EPUB ebook
Author(s) By Richards, Amber
Category First Concepts / Early Learning
Early Learning: Things That Go
Educational: English Language: Readers & Reading Schemes
Number of Pages 332
Dimensions Not specified
Dewey Code Not specified
Weight Not specified - defaults to 0g
Interest Age 2-6 years
Reading Age 2-6 years

TOP