Wheelers Books
Refine By
Publication Date
Fiction / Non-Fiction
    Age
      Format
        Extended Format
        Show Large Print:
        Publication Country
          Latest Additions
          Language
            Price
            -

            Afrikaans

            Stock Availability: Sort by: View:

            Total 743 jump to: go ‹ previous...23456...next ›
            Van Lig na Donker: Vat Alles Gee Niks
             

            Van Lig na Donker: Vat Alles Gee Niks (Trade Paperback / Paperback)

            Introduction by Burger, Antoinette; By Burger, Christo-Louw

            • RRP: $25.99
            • $25.99
            • In Stock US

            James Heever is vasgevang in 'n web van dwelmverslawing en 'n stryd om meer geld in die hande te kry. Saam met sy beste vriend beplan hulle om 'n klant by 'n gimnasium te beroof - en die gevolge is ver meer verreikend as wat hulle in hulle wildste drome kon voorsien het. Hy ontmo...et ook toevallig vir Walter, die ou Zimbabwier wat sy lewe uiteindelik red.Die Nigerier Barry, en sy neef Olu, smous met dwelms wat hulle van 'n dwelmbaas verkry wat sy voorraad van die buiteland af verkry. 'n Polisie-klopjag ry egter hulle planne in die wiele, en hulle word ook betrek deur die roof in die gimnasium. Ace Princeton is betrokke by die dwelmnetwerk, en sy skootrekenaar met inligting wat die hele dwelmnetwerk kan omvergooi word by die gimnasium gesteel met lewensgevaarlike gevolge wat die einde van sy lewe op 'n wreedaardige wyse kan beeindig indien hy nie die skootrekenaar kan opspoor nie.Die dwelmbaas, Wang, het geen gewetenswroegings teenoor enigeen wat hom teenkom nie, en het boonop die polisie-kommissaris in sy sak. Saam is hulle desperaat om van watter metodes ookal gebruik te maak om die skootrekenaar met die lewensbelangrike inligting in die hande te kry, voor dit hulle vernietig, en Wang is vasbeslote om van watter desperate metodes ookal gebruik te maak om die skootrekenaar met die inligting in die hande te kry, al moet hy hewig finansieel daaronder ly.
            Read more

            ISBN 9781707886999
            Released AU 18 Nov 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Series Van Lig Na Donker
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            Onderweg na Damaskus: ʼn Omnibus van drie verhale
             

            Onderweg na Damaskus: ʼn Omnibus van drie verhale (Trade Paperback / Paperback)

            By Uys, Pieter

            • RRP: $13.99
            • $13.99
            • In Stock US

            Onderweg na Damaskus is 'n omnibus van drie gay verhale: Een Derde vir die Armes is 'n sage van passie, verleiding en wraak wat in Yeoville, Johannesburg, in die laat jare tagtig afspeel. Soms moet 'n mens baklei vir wat joune is, en as die armes daarby baat, soveel te beter. Die... Snob en die Slet handel oor die Waterkloofrifse homoseksuele elite. 'n Kykie in die wellus na welvaart, die erotiek van rykdom en die bloedbande van belegging. Maar bowenal is dit 'n narratief van die liefde wat oor aardse dinge triomfeer. Die Damaskus-Ervaring neem jou op reis saam met twee behoudende gereformeerde gay ouens wat by 'n bloedstollende insident in die VSA betrokke raak.
            Read more

            ISBN 9781095595749
            Released AU 26 Apr 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            DOOD BY DIE Lughawe: Misdaadverkeer
             

            DOOD BY DIE Lughawe: Misdaadverkeer (Trade Paperback / Paperback)

            By Gonzalez Gallego, Nelson Hernan

            • RRP: $20.99
            • $20.99
            • In Stock US

            Een van die probleme wat die meeste lande ter wereld ondervind, is die gebruik van dwelms en die handel in hulle. Die mensdom het die koka-plant al sedert die vroegste tye vir verskillende doeleindes gebruik, hetsy vir godsdienstige doeleindes of vir persoonlike verbruik, aangesi...en die stowwe wat hierdie plant bevat, verskillende gevolge het vir diegene wat dit gebruik. Die pre-Columbiaanse kulture van die Andes-streek, het duisendjariges al millennia verbou en dit gebruik om 'n kulturele afhanklikheid daarvan te vorm. Miljoene inboorlinge gebruik die koka-blaar, in hul rugsakke laai hulle 'n gedeelte daarvan, 'n poporo wat as van skulpe bevat en gebruik dit voortdurend. Nadat die kokaien onttrek is, dit wil se die aktiewe stof van die koka-plant is gesintetiseer, het die verbruik daarvan in alle sosiale klasse versprei, wat 'n epidemie geword het wat 'n groot deel van die bevolking geraak het, veral aan die van die meer ontwikkelde lande.As gevolg van die eienskappe daarvan, kan hierdie plant slegs in sekere dele van die Andes-streek gekweek word, wat 'n ernstige probleem vir die regerings van produserende lande word, aangesien hierdie stof wereldwyd verbied word, maar die vraag neem elke dag toe.As gevolg van verbruik hoofsaaklik, is daar op baie plekke op die planeet 'n sterk vraag na kokaine geskep, en gevolglik het die verbouing en produksie van koka toegeneem, wat gelei het tot dwelmhandel, groot kartelle, laboratoriums vir produksie, muile vir vervoer die stof, die groot fortuin wat onwettig verkry is, die slagmanne en die narko - republieke.Death at the Airport is 'n werk waarvan die doel is om die probleem van dwelmhandel op die tafel te sit wat soveel huise in baie lande van die wereld beinvloed en vernietig. Probleem dat as die nodige maatreels nie getref word nie, dit eksponensieel sal groei, want daar is verbruik en vraag, sal dwelmhandel plaasvind.
            Read more

            ISBN 9781698805122
            Released AU 9 Oct 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            Joune: 'n Roman
             

            Joune: 'n Roman (Trade Paperback / Paperback)

            By Christians, C. M.

            • RRP: $17.99
            • $17.99
            • In Stock US

            Ashton Mckenzie weet wat hy in die lewe wil he en hoe om dit te kry. Hy is gefokus, 'n uiters suksesvolle sakeman met 'n volmaakte lewe waarin hy niks meer nodig het nie. Totdat hy vir Jessica Hayes ontmoet. Jesse is 'n briljante ouditeur wat vanaf Kaapstad oorgeplaas word na Mia...mi. Haar paaie kruis met Ashton Mckenzie wanneer sy aangestel word om 'n forensiese ondersoek by sy maatskappy te loods, en die vonke spat behoorlik vanaf hul eerste ontmoeting. Jesse kom gooi Ashton se perfek georganiseerde lewe om wanneer sy van die staanspoor af vir hom die enigste, werlike waarheid in sy lewe word. Iemand wie hy nodig het, begeer, en met sy lewe sal beskerm. Die enigste vlieg in die salf is Michael Evans, die huidige Formule Een Wereldkampioen renjaer waarmee Jesse 'n verhouding het. Of so dink hy.Vir Jesse word Ashton die een man waarna haar hele wese smag, maar haar verstand waarsku haarself dat daar nie vir hulle 'n toekoms saam kan wees nie. Sy dra die littekens van 'n mislukte verlowing en het 'n belofte aan haarself gemaak om nooit weer toe te laat dat iemand haar so seer gaan maak nie. Maar hoe dwing 'n mens jou hart, en liggaam, in die teenoorgestelde rigting? Binne die grense van 'n forensiese ondersoek, komiese situasies en intense emosies wat jou tone laat omkrul, vind twee mense mekaar se hartklop. Hulle verhaal het onverwagse draaie, mure wat afgebreek moet word, vertroue wat herbou moet word, en 'n donker, gevaarlike element wat dreig om hul toekoms saam te verongeluk. Kom geniet die reis saam met twee sterk karakters wat mekaar op meer as net 'n negatiewe wyse warm onder die kraag maak!
            Read more

            ISBN 9781693598296
            Released AU 16 Sep 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            Tarzan van die Ape: Tarzan of the Apes, Afrikaans edition
              

            Tarzan van die Ape: Tarzan of the Apes, Afrikaans edition (Trade Paperback / Paperback)

            By Burroughs, Edgar Rice

            • RRP: $38.50
            • $38.50
            • In Stock US

            Die seun van 'n aristokratiese Engelse egpaar word verlate wanneer sy ouers in die oerwoude van Afrika sterf. Deur sy ape gered en grootgemaak, leer hy om hul taal te praat en hulle vermoe om vinnig deur die bome te reis, na te boots.

            ISBN 9788111797194
            Released AU 28 Jul 2019
            Publisher Sunflower Press
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            Skat-eiland: Treasure Island, Afrikaans edition
              

            Skat-eiland: Treasure Island, Afrikaans edition (Trade Paperback / Paperback)

            By Stevenson, Robert Louis

            • RRP: $32.50
            • $32.50
            • In Stock US

            Die klassieke roman roep al die opgewondenheid en die gevaar wat die lewe van seerowers omring het.

            ISBN 9789606247231
            Released AU 5 Aug 2019
            Publisher Sunflower Press
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            Rekenaar Toepassing Tegnologie: Gr 11: Werkboek
               

            Rekenaar Toepassing Tegnologie: Gr 11: Werkboek (Trade Paperback / Paperback)

            By Cronje, Francis; du Preez, H. M.

            • RRP: $62.99
            • $62.99
            • In Stock US

            This is a reproduction of a book published before 1923. This book may have occasional imperfections such as missing or blurred pages, poor pictures, errant marks, etc. that were either part of the original artifact, or were introduced by the scanning process. We believe this work... is culturally important, and despite the imperfections, have elected to bring it back into print as part of our continuing commitment to the preservation of printed works worldwide. We appreciate your understanding of the imperfections in the preservation process, and hope you enjoy this valuable book.
            Read more

            ISBN 9781177016452
            Released AU 31 Dec 2006
            Publisher CLS Publishers
            Interest Age Children / Young Adults
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            Rekenaar Toepassing Tegnologie: Gr 10: Werkboek
               

            Rekenaar Toepassing Tegnologie: Gr 10: Werkboek (Trade Paperback / Paperback)

            By Cronje, Francis; du Preez, H. M.

            • RRP: $35.50
            • $35.50
            • In Stock US

            This is a reproduction of a book published before 1923. This book may have occasional imperfections such as missing or blurred pages, poor pictures, errant marks, etc. that were either part of the original artifact, or were introduced by the scanning process. We believe this work... is culturally important, and despite the imperfections, have elected to bring it back into print as part of our continuing commitment to the preservation of printed works worldwide. We appreciate your understanding of the imperfections in the preservation process, and hope you enjoy this valuable book.
            Read more

            ISBN 9781177018661
            Released AU 31 Dec 2005
            Publisher CLS Publishers
            Interest Age Children / Young Adults
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            Culturvo Lker Alt-Amerikas., Die
              

            Culturvo Lker Alt-Amerikas., Die (Trade Paperback / Paperback)

            By Bruehl, Gustav

            • RRP: $43.99
            • $43.99
            • In Stock US

            Title: Die Culturvo lker Alt-Amerikas.Publisher: British Library, Historical Print EditionsThe British Library is the national library of the United Kingdom. It is one of the world's largest research libraries holding over 150 million items in all known languages and formats: boo...ks, journals, newspapers, sound recordings, patents, maps, stamps, prints and much more. Its collections include around 14 million books, along with substantial additional collections of manuscripts and historical items dating back as far as 300 BC.The HISTORY OF SOCIAL SCIENCES collection includes books from the British Library digitised by Microsoft. This collection provides histories and analyses of society, culture, education, crime, and family life. Providing a unique perspective of everyday life in the 18th and 19th centuries, readers of these works can study earlier developments that formed our modern society.++++The below data was compiled from various identification fields in the bibliographic record of this title. This data is provided as an additional tool in helping to insure edition identification: ++++ British Library Bruehl, Gustav; 1875-78. 241 p.; 8 . 10006.f.14.
            Read more

            ISBN 9781241741471
            Released AU 1 Jun 2011
            Publisher British Library, Historical Pr
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            Rekenaar Toepassing Tegnologie: Gr 12: Werkboek
               

            Rekenaar Toepassing Tegnologie: Gr 12: Werkboek (Trade Paperback / Paperback)

            By Cronje, Francis; du Preez, H. M.

            • RRP: $35.50
            • $35.50
            • In Stock US

            This is a reproduction of a book published before 1923. This book may have occasional imperfections such as missing or blurred pages, poor pictures, errant marks, etc. that were either part of the original artifact, or were introduced by the scanning process. We believe this work... is culturally important, and despite the imperfections, have elected to bring it back into print as part of our continuing commitment to the preservation of printed works worldwide. We appreciate your understanding of the imperfections in the preservation process, and hope you enjoy this valuable book.
            Read more

            ISBN 9781177019019
            Released AU 31 Dec 2006
            Publisher CLS Publishers
            Interest Age Children / Young Adults
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            Total 743 jump to: go ‹ previous...23456...next ›