Wheelers Books
Oomblik in Die Wind, 'n

Oomblik in Die Wind, 'n (Trade Paperback / Paperback)

By Brink, Andre P.

Die roman speel af tussen 1749 en 1751. Elisabeth vergesel haar eggenoot, Erik Alexis Larsson, en An gids, ene Van Zyl, op An ontdekkingsreis na die onherbergsame Kaapse binneland. Maar dan begin Van Zyl se drinkery, sy bakleiery en muitery. Op An dag stap Erik Alexis die wildern...is in, om nooit weer terug te keer nie. Adam Mantoor, An drosterslaaf, ontferm hom oor Elisabeth na die dood van die twee mans. Hy word haar beskermer in lewensgevaarlike omstandighede en hulle vertrek op die lang en gevaarlike tog terug Kaap toe. An Verhouding ontstaan tussen die wit vrou en die trotse slaaf, en daar is An ruk lank An byna paradyslike bestaan in die wildernis. Die reis terug lei deur die Karoo en word gekenmerk deur steeds groter ontbering, en Elisabeth beloof Adam om hom sy vryheid te help verkry.
Read more

ISBN 9780798145190
Released AU 14 Apr 2005
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format Trade Paperback/Paperback
Alternate Format(s) View All (2 other possible title(s) available)
Language Afrikaans
Availability
Not currently available

Full details for this title

ISBN-13 9780798145190
Stock Out of stock
Status Not currently available
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Imprint Human & Rousseau (Pty) Ltd
Released 14 Apr 2005
Publication Country South Africa South Africa
Format Trade Paperback/Paperback
Language Afrikaans
Author(s) By Brink, Andre P.
Category Modern Fiction
Afrikaans
Number of Pages 192
Dimensions Width: 137mm
Height: 213mm
Spine: 14mm
Dewey Code 839.3635
Weight 240g
Interest Age General Audience
Reading Age General Audience
NBS Text Romance & Sagas
ONIX Text General/trade

TOP